Taylor Swift - You Belong With Me (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling) Lyrxo Translations
На этой странице вы найдете полный текст песни "Taylor Swift - You Belong With Me (Taylor’s Version) (Afrikaanse Vertaling)" от Lyrxo Translations. Lyrxo предлагает вам самый полный и точный текст этой композиции без лишних отвлекающих факторов. Узнайте все куплеты и припев, чтобы лучше понять любимую песню и насладиться ею в полной мере. Идеально для фанатов и всех, кто ценит качественную музыку.

[Vers 1]
Jy's op die foon met jou meisie sy's ontsteld
Sy gaan aan oor iets wat jy gesê het
Want sy verstaan nie jou humor soos ek nie
Ek's in my kamer, dis 'n tipiese Dinsdagaand
Ek luister na die soort musiek waarvan sy nie hou nie
En sy sal nooit jou storie ken soos ek nie
[Voorkoor]
Want sy dra kort rompies, ek dra T-hemde
Sy's juig kaptein en ek's op die pawiljoen
En droom oor die dag wanneer jy wakker word en vind
Dat dit waarna jy soek, die heeltyd hier was
[Koor]
As jy kon sien dat ek die een is wat jou verstaan
Was al die tyd hier, so hoekom kan jy nie sien nie?
Jy hoort by my, jy hoort by my
[Vers 2]
Stap in die strate saam met jou en jou verslete jeans
Ek kan nie help om te dink dit is hoe dit behoort te wees nie
Lag op 'n bankie in die park, dink by myself
Haai, is die nie maklik nie?
En jy het 'n glimlag wat hierdie hele dorp kan verlig
Ek het dit lanklaas gesien van sy jou afgebring het
Jy sê dit gaan goed met jou, ek ken jou beter as dit
Haai, wat maak jy met so 'n meisie?

Комментарии (0)
Минимальная длина комментария — 50 символов.